Asemrowende Natuurskoon - Jou Verblyf
Madikwe Wildreservaat, Noordwes Provinsie

Impodimo Game Lodge se akkommodasie bestaan uit 10 suites – luukse suites en een duluxe suite.

Jou Kamer

Die suites se geriewe sluit in ’n dubbel bed, op aanvraag, of tweeling beddens, en-suite badkamer, tee- en koffie fasilieite, klein kamerkroeg, klein kluis, lugverkoeling, vuurmaakplek en ’n onderdak stoep.

Die privaat twee-slaapkamer deluxe suite het ’n ontspanningsarea, eetkamer, privaat plonspoel en ’n privaat boma.

Lodge Fasiliteite

Swembad
Intieme ontspanningsarea
Biblioteek
Buitelug boma en swembad lapa
Aandenkingswinkel
Bos maaltyd venue
Spa behandelings wat in die privaatheid van jou kamer geniet kan word