Uitsonderlike Olifant Ontmoetings - Jou Verblyf
Kapama, Groter Kruger

Jabulani bied luukse suites aan met buitelugstorte, vuurmaakplekke en privaat plonspoele.

Jou Kamers

Jabulani bied luukse suites aan met buitelugstorte, vuurmaakplekke en privaat plonspoele. Daar is ook elektriese komberse, ’n klein kamerkroeg en groot, glas skuifdeure wat oopmaak op ’n ongelooflike uitsig oor die omliggende bos.

Elke suite het sy eie aparte ontspanningsarea – heerlik privaat. Zindoga Villa bestaan uit twee individuele suites, gekonnekteer deur ’n ontspanningsarea en eetarea. Elke suite het ’n en-suite badkamer, private ontspanningsarea, private dek en verhitte plonspoel.

Een van die suites het ’n aanlopende dubbelkamer met ’n privaat badkamer vir twee jonger gaste. Zindoga Villa kan ’n maksimum van 9 gaste akkommodeer. Gaste van Zindoga Villa het toegang tot ’n private sjef, butler en eie gids en wildbesigtigingsvoertuig.

Geriewe

Gratis Wi-Fi Ope-lug eetkamer Hangbrug Uitgebreide houtdek wat oor die droë rivierbed uitkyk Oop-plan ontspanningsarea Ope-lug spa behandeligslapa (bos spa) Ope-lug gimnasium / fiksheidsentrum Wynkelder Kuns gallery, private wynproe en intieme maaltye word aangebied in “The Gallery” vir ’n gesofistikeerde maaltyd ervaring