Hammerhead Sharks
Hamerkophaai
Gewone familienaam
Hamerkophaai
Ander in familie
Scalloped, Kideney-shaped, Southern, Bronze
Wetenskaplike naam
Sphyrnidae
Grootte
Tot 6m
Identifikasie
Die kopvorm is die onderskeidende kenmerk van alle hamerkophaaie. Die kop is lateraal afgeplat met die oë en neusgate aan die kante van die ‘hamer’ of cephalofoil.
Algemene inligting
Die Shpyrnidae familie bestaan uit 2 genera en 8 spesies. Pelagies. Die Cephalofoil word gebruik om prooi op te spoor, te manipuleer en te voel. Word soms aangetref in groot skole van tot 100 indiwidue. Kan bruin brand wanneer hulle blootgestel word in vlak water vir lang tye. Hamerkophaaie is ‘n bedreigde familie. Vivipaar met kleintjies wat ten volle ontwikkel gebore word. Produseer tussen 15 en 30 kleintjies.
Voeding
Leef van ‘n wye verskeidenheid beenvisse, rôe, inkvisse en seekatte, skaaldiere en ander prooi. Jag baie op die bodem.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde oseane van die wêreld.
Algemene spesies
Groot hamerkophaai
Sphyrna mokarran
Smooth hammerhead
Sphyrna zygaena
Scalloped hammerhead
Sphyrna lewini