Elegansie en Sereniteit - Jou Verblyf
Entabeni Privaat Wildreservaat, Limpopo

Kingfisher Lodge het ook ’n beeldskone buitelugdek waar jy die pragtige uitsig van die meer kan geniet.

Jou Kamer

Kamers by Kingfisher Lodge is versier met ’n sagte en eenvoudige atmosfeer. Alle kamers kan tot twee mense akkommodeer, met die keuse tussen ’n pragtige hemelbed of twee groot, aparte enkelbeddens. Die kamers is ruim en versier in sagte, natuurlike kleure met grasdak- en houtelemente om die omliggende bosveld te komplimenteer. Kamers kom met lugversorging, laaikas, sitarea en ’n kaggel vir besoeke tydens die wintermaande. Kingfisher Lodge het ook ’n beeldskone buitelugdek waar jy die pragtige uitsig van die meer kan geniet.

Lodge Geriewe

Swembad Private 
Spa 
Buitelugdek 
Binnenshuise eetkamer 
Seekoei boma 
Sitarea met Wi-Fi 
Konferensiefasiliteite