River Bend Lodge in Addo Nasionale Park bied luukse, apart-staande suites wat elk ’n privaat stoep en gratis Wi-fi het.
Die en-suite badkamer het ’n aparte bad en stort, en daar is aanlopende deure vir famiilies.
Die Wittebrood Suites is perfek vir romantiese feesvieringe met die selfde fasiliteite as wat die ander suites aanbied. Die bygevoegde bonus tot hierdie privaat en romantiese wegbreek is die afgesonderde plonspoel, tuin en buite stort wat aan die en-suite badkamer vas is.
Die Eksklusiewe Gebruik Villa is 1 kilometer weg van die hoof lodge en het sy eie sjef, gids, privaat plonspoel en ’n ruim leefarea. Die villa is gemaklik ingerig en het ’n heerlike huislike gevoel.
Eetkamer
Ontspanningsarea
Kroeg
Biblioteek
Ontspanningskamer met ’n televisie en geselekteerde DVD’s
Swembad
Mobiele speelkamer
Plumbago Spa
Besigheidsentrum
Fotografie ateljee en fotografie klasse
Wi-Fi
Kinderoppassersdienste
Tuin met inheemse bome