Seamoth

© Johan Boshoff

Algemene familienaam

Seamoth

Wetenskaplike naam

Pegasidae

Grootte

Tot 13cm, gemiddeld 10cm.

Identifikasie

Plat liggame, bedek met vergroeide beenplate. Groot borsvinne gee aan die liggaam ‘n driehoekige voorkoms. Lang ‘snoet’ en medium tot lang stert. Gespikkelde bruin en wit kleur met soms swart merke. Kan kleur verander.

Algemene Inligting

Die Pegasidae familie bestaan uit 2 genera en 5 spesies. Aangetref in pare op die die seebodem tussen koraalrommel en op sanderige areas. ‘Loop’ op buikvinne met borsvinne wydgespreid. Stert het ronde, beenringe wat dit buigsaam maak vir voortbeweging. Die aangepaste mond word gebruik om prooi uit hul holtes uit te suig. Pelagiese kuitvisse.

Voeding

Leef van wurms an ander klein ongewerweldes.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.

Algemene Spesies

Seamoth (Eurypegasus draconis)