Rustigheid en Sjarme
Witrivier, Mpumalanga

Casterbridge Boetiek Hotel in Wit Rivier verskaf gerieflike akkommodasie vir Besigheidsreisigers, paartjies of families wat Kruger Nationale Park wil  besoek.

Unieke Eienskappe

Maklike toegang tot Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe 
Eko-vriendelike ( Groen) Hotel met swembad en gratis wifi
Casterbridge Lewenstyl Sentrum offer n inkopie sentrum, toerisme sentrum, spa en gimnasium

Jou Ervaring

By Casterbridge Hollow is ligging alles.

Gelee in die klein plaasdorpie van Wit Rivier in Mpumalanga, verskaf dit n ideale  basis vir reisigers om Kruger Nasionale Park en die Panorama Roete te besigtig.

Vir Besigheid Reisigers en  dit 15 minute om na en van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe te reis. Dit is ook fantasties vir wegbreek naweke en kort kuiers omdat jy maklik die area kan besoek op n dag toer en betyds terug wees vir aandete. Casterbridge Hollow het die titel van die eerste eko-vriendelike (groen) hotel in die area te wees wat n kontemporere styl met ou-wereldse dekor meng. Suid-Afrikaanse dekor smaak sal jou oog vang as jy deur die voorportaal stap oppad na jou kamer toe.

Maak gebruik van ons  komplimentere wifi wat beskikbaar is deur die hele hotel om jou gunsteling vakansie fotos op die internet te sit. Enigeen wat n bietjie bederf wil word om ontslae te raak van die stof van Kruger Nasionale park kan van die spa gebruik maak by die Casterbridge Leefstyl Sentrum. Jy kan ook die restaurante, boetiek winkels en die ander vermaak beskikbaar in die sentrum verken.

Geniet n ontbyt aangebied in die lekker oggendsonlig by die Magnolia Restaurant en Kafee. Hulle skemerkelkies is ook baie gewild.