Rustigheid en Sjarme - Jou Verblyf
Witrivier, Mpumalanga

Casterbridge Hollow offer gemaklike akkommodasie vir besigheids toeriste, paartjies, wittebroods paartjies en families.

Jou Kamer

Alle kamers het kamerdiens, lugverkoeling, verwarmers, mini-kroeg, plafon-waaiers, telefone, plat skerm televisiestelle en handgekerfde meubels. Kies van:

Standaard kamers

Hierdie kamers het baie spasie en alles wat jy nodig het vir n gemaklike verblyf. Hulle roem daarop dat die kamers ook private stoepe het en balkonne wat uitkyk oor die tuin en swembad.

Familie Kamers

Die Familie kamers slaap elkeen tot 4 mense (2 grootmense en 2 kinders) met n dubbel bed en 2 enkel beddens. Bababeddens is beskikbaar op aanvraag sowel as kamers langs mekaar met n deur tussen- in.

Wittebrood Kamers 

Gelee op die eerste vloer, hierdie kamers kyk oor die tuin en swembad en offer algehele privaatheid. Die konings grootte ultra gemaklike bed is die sentrale punt met sy romantiese gedrapeerde materiaal.

Fasiliteite

Casterbridge Hollow bied  konferensiefasiliteite wat ook gebruik kan word as n idilliese trou lokaal. Daar is 3 trou onthaal opsies beskikbaar sowel as n persoonlike koordineerder wat beskikbaar is.

Swembad wat oorvloei
Toer en vervoerdienste
Tuine om te ontspan
Kafee
Informele biblioteek en sitkamer
Casterbridge Leefstyl Sentrum (gimnasium,spa, pilates, inkopies)
Wifi reg deur die hotel
Magnolia Restaurant (kind-vriendelik)