Pragtige Afrika-landskap
Witrivier, Mpumalanga

Die luukse Premier Hotel The Winkler is 10 km vanaf Witrivier naby die Panorama roete en die Kruger Nasionale Park geleë.

Hoogtepunte

Naby Kruger Nasionale Park en Panorama roete
Konferensie fasiliteite
Fynproewer maaltye gemaak van organiese produkte
Standaard kamers of luukse suites
Bergfiets en hardloop roete
 

Jou Ervaring

Die Premier Hotel The Winkler is baie goed geleë, perfek vir die Panorama roete en slegs 29 km vanaf die Kruger Nasionale Park se Numbi hek. 

Die hotel het 87 luukse standaard kamers en moderne suites in ’n Afrika styl. Die goed toegeruste besigheidsentrum en konferensie fasiliteite bied jou die geleentheid om besigheid met ontspanning te kombineer.