Pragtige Afrika-landskap - Aktiwiteite
Witrivier, Mpumalanga

Die Premier Hotel The Winkler is naby Witrivier geleë wat die perfekte plek is vanwaar die omgewing verken kan word.

Kruger Nasionale Park

’n Dag ekskursie na die welbekende Kruger Nasionale Park met die oorvloed wild of die skouspelagtige Panorama roete moet nie gemis word nie. Daar is ook gholfbane, staproetes en ander avontuur aktiwiteite in die omgewing beskikbaar.

Panorama Roete

’n Ander hoogtepunt Naby Premier Hotel The Winkler is Panorama roete met God’s Window, Blyderivier poort en pragtige watervalle. Hier is ook ’n bergfiets en hardloop roete.

Restaurant

Die restaurant met ’n uitsig oor Mpumalanga se valleie bedien heerlike etes gemaak van vars produkte wat op die perseel gegroei word.