Ervaar Ware Rustigheid - Jou Verblyf
Thula Thula Private Game Reserve, KwaZulu-Natal

By hierdie wild safari lodge in KwaZuluNatal is daar twee akkommodasie opsies.

Jou Kamer

Elephant Safari Lodge

Die deluxe lugverkoelde en-suite chalet het koloniale interieur en private stoepe. Die Suite Royale is die koning-grootte wittebrood toevlug wat geskik is vir spesiale geleenthede. Die Suite Imperiale het 2 hemelbeddens. Kinders bo die ouderdom van 8-jaar is welkom.

Luxury Tented Camp

Daar is luukse tente by hierdie kamp wat by die rivier gebou is. Hierdie tente kom met ’n en-suite badkamer (Victoriaanse bad), muskietnet, tee en koffie maak geriewe en ’n waaier. Die standaard luukse tente het privaat platvorms, twee 3/4 beddens, asook ’n buitelugstort.

Daar is ook 2 ruim familie tente, elk met twee 3/4 beddens en 2 enkelbeddens (elektriese komberse op almal) en ’n stort. Kinders van alle ouderdomme is welkom.

Geriewe

Besigtigingsdek
Aandenkingswinkel
Eetkamer
Swembad
Kroegarea
Konferensiekamer
Wi-fi beskikbaar
Buitelug boma