By Tangala Safari Camp kan gaste kies watter tipe akkommodasie hulle behoeftes die beste gaan pas.
Daar is ’n keuse tussen pragtige chalets en luukse tente. Elke suite is volledig ingerig met ’n skadu stoep, gemaklike beddens, muskietnette vir ’n vredevolle aand en en-suite badkamers met twee wasbakke, ’n stort en toilet. Hierdie eko-vriendelike safari kamp in die Thornybush Privaat Wildreservaat is self-onderhoudend deur slegs van sonkrag en natuurlike gasse gebruik te maak.
Tangala Safari Camp beoog om gaste so naby aan die natuur as moontlik te bring en die ontwerp van die suites weerspieël hierdie idee. Versier in natuurlike kleure die algemene ontspanningsarea sluit ’n oop-plan sitkamer en eetkamer, buitelug besigtigingsdek en swembad in.
Besigtigingsdek
Buitelig boma
Kroeg
Swembad