Sweepers
Veërs
Algemene naam
Veërs
Wetenskaplike naam
Pempheridae
Grootte
Tot 30 cm, gemiddeld 8 cm.
Identifikasie
Klein, laterale saamgeperste liggame met ‘n diep kiel (borsgedeelte). Groot oë. Enkele rugvin. Onderste kakbeen steek uit. Gewoonlik koper-rooierig-bruin of silwer, soms met donkerder of blou strepe.
Algemene Inligting
Die Pempheridae familie bestaan uit 2 genera en 26 spesies. Word aangetref in grotte of onder lyste gedurende die dag. Word gewoonlik gevind in groot skole. Sommige het liggewende organe weens kositems. Versprei snags om te jag. Pelagiese kuitvisse.
Voeding
Leef van soöplankton en wurms.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.
Algemene Spesies
Cave sweeper - Pempheris vanicolensis
Dusky sweeper - Pempheris adustra
Slankveër - Parapriacanthus ransonetti