Ontspanne Luuksheid - Jou Verblyf
Samara Karoo Wildreservaat, Oos-Kaap

The Manor at Samara bestaan uit 4 dubbelkamers met en-suite badkamers en kan op ’n eksklusiewe basis gebruik word.

Jou Kamer

Die kamers is elegant opgemaak met moderne afrondings, wat met die ou Karoo argitektuur en ontwerp gekombineer word. Die huis het heerlike hoë plafonne en tonne natuurlike lig wat deur die vensters instraal.

Al die kamers is ten volle lugverkoel en het ’n privaat stoep en buitelug ontspanningsarea. Ander geriewe sluit ’n televisie, vuurmaakplek, klein kroeg en kluis in.

Fasiliteite

Vergeet van al jou sorges en ontspan langs die swembad wat ’n uitsig oor die watergat het. Jou suite het ’n heerlike ontspanningsarea waar jy met jou gunsteling boek kan opkrul. Na jou begeleide bos wandeling kan jy ’n massering in die privaatheid van jou eie kamer geniet.

Ander geriewe sluit in:
Gratis Wi-Fi
Skoonmaak dienste
Oppassersdiens
Wasgoed dienste