Unieke Eko-safari Verblyf - Jou Verblyf
Sabi Sands, Kruger Park

Hierdie Sabi Sabi akkommodasie bied 13 suites aan insluitende die luukse Amber Presidensiële Suite.

Jou Kamer

Elke suite het ʼn private plonspoel, en-suite badkamer met groot glasvensters en binne en buite storte. Die Amber Suite se kenmerke sluit in ʼn ongelooflike hand gekerfde hout kopstuk vir die bed, diep eiervormige bad, stoomkamer, studeerkamer, ten volle toegeruste kroeg en kombuis. Dit is ruim, het 'n privaat swembad en ʼn safari voertuig vir uitsluitlike private gebruik.

Fasiliteite

Biblioteek, kuns gallery en meditasie tuin
Binne en buite eet fasiliteite wat oor die watergat uitkyk.
Ondergrondse wynkelder
Swembad
Amani Spa