Daar is slegs 3 suites by hierdie Sabi Sands akkommodasie, wat jou absolute privaatheid bied.
Die binnehuise versiering maak gebruik van natuurlike kleure soos houtskool en silwer wat die natuurlike omgewing komplimenteer. Die meubels is gesofistikeerd en minimalisties met groot vensters en deure wat oopmaak op uitsigte van die Sandrivier. Elke suite het lugversorging en sy eie warm plonspoel met asemrowende uitsigte van die Afrika bos. Die suites kan of individueel of as n private kamp vir 6 mense bespreek word.