Safari vir Kinders - Jou Verblyf
Sabi Sands, Kruger Nasionale Park

Elke chalet bied luukse, maar gesinsvriendelike Sabi Sand akkommodasie, met sy eie private plonspoel op 'n hout dek. Die kamers is gelig en is gelÈ…e tussen die koelte in die skadu van die bome.

Jou Kamer

Daar is 8 chalets en 2 superieur chalets vir gaste om van te kies. Elke chalet het 'n en-suite badkamer met binne en buite storte. Kamer Fasiliteite sluit in Lugverkoeling, Lugwaaier en verwarmer, Sitkamer area, Internet,Yskas en mini kroeg en Tee en koffie fasiliteite.

Kamp Fasiliteite

24-uur sekuriteit
Swembad
Spa en gimnasium
Restaurant en Kroeg
Internet
Veilige parkering
Kinderoppas diens
Kamer bediening
Droogskoonmaak diens