Geniet Afrika-styl - Jou Verblyf
Sabi Sands, Kruger Nasionale Park

By Inyati Game Lodge sal jy nie net die fantastiese wild wil afneem nie, maar sommer die prentje mooi lodge ook.

Jou Kamer

Elk van die en-suite kamers is voorsien van ’n hemel-bed, hom- en haar badkamer geriewe, asook ’n aparte bad en stort. Die standaard suite kan ’n maksimum van twee gaste in ’n dubbel of twee enkelbeddens akkommodeer. Die familie suites kan ’n maksimum van vier gaste, dubbel of twee enkelbeddens, akkommodeer.

Fasiliteite

Lugverkoelde gimnasium
Vlakvark Kroeg
Shangaan buitelug Boma
Wynkelder
Aandenkingswinkel
Besigtigingsdek
Swembad
Konferensie fasiliteit
Wasgoed- en kar was dienste