Familie Wegbreek Geleentheid - Jou Verblyf
Sabi Sand, Kruger Nasionale Park

Sabi Sabi Bush Lodge het 25 lugverkoelde grasdak suites, elkeen met ’n sitkamer en badkamers wat oor die bos uitkyk.

Jou Kamer

Die standaard kamers het die volgende fasiliteite: Waaier Haardroër Telefoon Kluis Koffie en tee maak fasiliteite Kroegyskas Die twee luukse villas en die Mandleve presidensiële suite het ’n en suite-badkamer met ’n buite-stort. Die presidensiële suite bied die perfekte wittebrood akkommodasie aan met ’n groot kamer, koningsgrootte bed, eetkamer en oopplan sitkamer met volle kroeg fasiliteite sowel as ’n en suite-badkamer met ’n buite-stort. Dit het ook ’n privaat swembad, 4x4 safarivoertuig en etes kan in die kamer bedien word.

Fasiliteite

Boma
Boetiek/ Snuistery winkel
EleFun kindersentrum
Volle kroeg fasiliteite en wynkelder
Hoof sitkamer met TV
Vergadering fasiliteite
Swembad
WiFi
Amani Spa