Besoekers se Keuse - Jou Verblyf
Sabi Sand, Kruger Nasionale Park

Dulini Leadwood Lodge het ’n gesofistikeerde ontwerp en slegs 3 kontemporêre suites.

Jou Kamers

Elkeen van die suites by Dulini Leadwood Lodge het die volgende: kaggel, privaat plonspoel, kluis, kroeg, waaiers, lugverkoeler, ondervloerse verhitting, die keuse van ’n dubbelbed of twee enkelbeddens, binne- en buite-stort, haardroër, masserings in die privaatheid van jou suite, WiFi en wasgoed diens. Al 3 suites kan eksklusief vir ’n klein groepie of families bespreek word.

Lodge Fasiliteite

Swembad
WiFi
Gesondheidsentrum
Vervoerdiens tussen lodge en landingstrook
Boma
Bos etes
Safari winkel
Kinderoppasdiens en aktiwiteite