Afsondering en Eksklusiwiteit - Jou Verblyf
Sabi Sands, Kruger Nasionale Park

Sabi Sand safari akkommodasie by die Londolozi Boomkamp is in 6 elegante lugversorging suites.

Jou Kamer

Koel lekker af in jou eie plonspoel wat uitkyk oor die welige oewer van die Sandrivier. Heerlike eksotiese Afrika disse en bosveld etes word voorberei deur die vriendelike personeel en Londolozi kokke vir jou om te geniet. Die binnekant van die kamers is ʼn mengsel van modern en koloniaal met 'n Afrika invloed dekor wat n rustige atmosfeer skep en sluit die volgende in: En-suite kamers Verwarmers Mini kroeg Suiwer kantoen linne Koffie en tee fasiliteite haardroȅr Private dek Lugwaaier Internet Opelug stort Sitkamer Komplimentêre Wifi

Fasiliteite

Londolozi bied ʼn ten volle toegeruste gimnasium aan met hardloop, fietsry en roei masjiene. Die gimnasium kyk uit oor die Vary Kamp swembad en is beskikbaar vir alle gaste 24 uur ʼn dag. Die gesondheids Spa bied verskeie masseer terapies aan.