Intieme Afrika Safari - Jou Verblyf
Pumba Privaat Wildreservaat, Oos-Kaap

Water Lodge bied chalets wat op die water se grens gebou is, met uitsigte oor die Kariega rivier, aan.

Jou Kamer

Bos Lodge is weer geleë op ’n vloedvlakte en bied uitsigte oor die berg en die bosveld vanuit die luukse grasdak en glas chalets.

Alle chalets maak op ’n privaat besigtigingsdek oop met plonspoele en buitelug storte. Die badkamers bied los-staande baddens en dubbele wasbakke. Elke kamer is ontwerp met ’n natuurlike vuurmaakplek – ideaal vir daardie koeler aande.

Fasiliteite

Helipad
Landingstrook
Voëlskerm
Bos Bomas
Gaste ontspanningsareas en bos kroeë
Restaurant by elke lodge
Aandenkingswinkel
Gimnasium
Gratis Wi-Fi
Swembad en ontspanningsdek
Wildbesigtigingsdekke
Privaat voertuie
Gesondheidspa
Oordragsritte
Konverensie kamer