By Rhino Ridge Safari Lodge kan 36 gaste akkommodasie in 4 verskillende kamer tipes geniet.
Dit is ’n lae-risiko malaria area. Die kamers is gebou op ’n rand en het ongelooflike uitsigte oor die bosveld. Sommige van die kamers by Rhino Ridge Safari Lodge is slegs ’n paar meter van die hoof lodge af weg.
Jy kan rustig heen en weer stap en die omgewing in tussen geniet. Die kamers by hierdie luukse Kwazulu-Natal safari lodge bestaan uit 8 luukse Bos Kamers, 2 Wittebrood Villas, 4 Safari Kamers en 2 Safari Familie Kamers.
Elke kamer het luukse geriewe en jy kan kies tussen ’n dubbel bed of tweeling beddens. Elke kamer by die Rhino Ridge Safari Lodge het lugverkoeling, ’n waaier, muskietnette en ’n vuurmaakplek.
Spa
Swembad
Boma
Aandenkingswinkel
WiFi – stadig as gevolg van die sateliet konneksie
Trou fasilieite
Houtdek