Gemsbok

© Peter Delaney

Naam

Gemsbok of Oryx [Oryx gazelle]

Beskrywing

Die Gemsbok is een van die kenmerkendste diere van die droë gebiede van Suider-Afrika, want hulle is aangepas om in woestyne te woon waar daar geen water is om te drink nie. Hulle kry hul waterbehoeftes van die kos wat hulle eet.

Waar hulle gevind word

In die woestynstreke van Suider-Afrika: Namib woestyn, die Kalahari, Gemsbok Nasionale Park en op baie ander reserwes en privaat land.

Orynx

Vir meer inligting oor die Gemsbok sien hier meer op die Orynx