Kamers by Crocodile Kruger Safari Lodge sluit en-suite dubbel kamers, ’n tuin kothuis en ’n drie-slaapkamer huis, wat ’n selfsorg eenheid is, in.
Die drie-slaapkamer selfsorg huis het sy eie private ingang is ideaal vir ’n klein groep opsoek na ’n wegbreek plek. Die huis het ook braai fasiliteite en ’n plonspoel. Die twee-slaapkamer kothuis is ’n goeie opsie vir gaste wat na privaatheid opsoek is, omdat dit ’n aparte ingang en ’n stoep met buite meubels en ’n tuin uitsig het.
Al die kamers by Crocodile Kruger Safari Lodge het moderne geriewe soos lugverkoeling, ’n yskas en ’n uitsig oor die tuin vanaf jou balkon. Die twee-slaapkamer kothuis en drie-slaapkamer huis kan ook twee ekstra kinders op ’n matras en uittrekbank akkommodeer.
Twee swembaddens
Buitelug boma
Kroeg
Algemene ontspannings-en eetarea
WiFi - tot nege uur in die aand beskikbaar