Greenfire Game Lodge se akkommodasie bestaan uit ruim en luukse dubbel, en-suite kamers.
Die eenhede is met ’n glas muur aan die voorkant gebou vir ononderbroke uitsigte oor die bosveld, maar jy het steeds privaatheid. Elke suite het ’n uitsig oor die Mohlabetsi rivier en die diere wat voor die kamers verbyloop. Die suites, afgerond met traditionele grasdakke, is geisoleer van mekaar en omring met inheemse bome. By Greenfire Game Lodge het elke suite ’n privaat stoep waarop gaste rustig kan sit en ontspan.
Kroeg
Swembad
Kaggel
Tradisionele buitelug boma
Kredietkaart fasiliteite