Brief aan Dr. Peter Magubane van Nelson Mandela

Uitstekende Bydrae tot Fotojoernalistiek

Suid-Afrika is trots op sy diverse kulturele rykdom en tradisies. Alhoewel sommige kulturele tradisies agter gelos is, speel ander steeds ’n integrale deel van ons daaglikse lewe, wat gereeld met mekaar en met ander moderne elemente meng om ’n fassinerende samestelling van oud en nuut te bied.

Peter Magubane, wie ’n uitstekende bydrae tot fotojoernalistiek oor die afgelope vier dekades gemaak het, het sy talente as ’n fotograaf gebruik om die nasionale skatkis van ons gemeenskap vas te vang en dit vir die voorspoedige toekoms op te neem.

Ek is geëerd om hierdie geleentheid te hê om ’n nederige bydrae tot die kreatiewe poging te maak. 

NELSON MANDELA 
President 
Die Republiek van Suid-Afrika

Peter Magubane's Career

Peter Magubane, een van Suid-Afrika se mees gevierde kameramanne het dit alles in die verbyloop gevat. Hy het sommige van die belangrikste ...more