Weggesteekte Paradys - Jou Verblyf
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Karkloof Safari Spa bied eksklusiewe akkommodasie in 16 individuele gedekoreerde villas aan.

Jou Kamer

Elke villa dien as ’n rustige toevlug, weg van die geraas van die stad.

Die geriewe sluit in ’n gevulde klein kamerkroeg, lugverkoeling, warm handdoekrelings, ’n werk area, televisie met sateliet kanale, gemaklike rusbanke en ’n glas sjerrie in jou kamer na elke ete.

Fasiliteite

Yoga klasse, Muay Thai Boks, bamboes danse en Tai Chi klasse
Kamerdiens
Butler service
Wifi
Universeel toeganklike fasiliteite
Wasgoed dienste
Kroeg
Biblioteek