Bushbaby
Nagapie

© Roger de la Harpe
Die nagapie of Galagos van Afrika is van die kleinste primate op die vasteland en hoewel redelik algemeen, word nie maklik gesien nie as gevolg daarvan dat hulle nagdiere is. Hulle word meer dikwels gehoor as gesien, met hul baba-agtige krete wat die nag deurdring.

Lesser Bushbaby

Die klein nagapie, bekend aan wetenskaplikes as Galago moholi, is 'n klein primaat wat in bome woon en snags aktief is. Hulle is in staat om...more

Thick-Tailed Bushbaby

Die bosnagaap bewoon die oop bosveld en savanne in die noordoostelike dele van Suid Afrika, maar slegs bosagtige rivieroewers en kuswoude bi...more