Ribbon Eels
Ribbon Paling

© Johan Boshoff

Algemene Familienaam

Ribbon paling

Ander in Familie

Leopeard, Green, Starry, Black cheek, Guinea fowl, Moray

Wetenskaplike Naam

Muraenidae

Grootte

Tot 3 m

Identifikasie

Liggaam lateral saamgepers. Baie gespierd. Groot mond met skerp tande wat na agter wys. Geen skubbe. Geen borsvinne. Rugvin begin agter die kop en loop deur die stertvin tot by die anale vin. Kleur varieer van swart by jonges tot heldergeel en blou in mannetjies en geel in wyfies.

Algemene Inigting

Die Muraenidae familie bestaan uit 15 genera en 200 spesies. Uitgeken aan die neusgate aan die voorkant van die kop. Haal asem deur die mond oop te hou. Jonges is swart en verander na blou en geel wanneer hulle volwasse is. Soos hulle groei, verander hulle geslag van manlike na vroulik. Daarmee sam verander die kleur dan ook nag eel. Skuil in die sand en gruis. Voortplanting geskied deur kuitskiet in die omringende water.

Voeding

Leef van klein vissies

Verspreiding

Kom voor in die Indiese en Stille Oseane

Algemene Spesies

Jong (swart)
Rhinomuraea quaesita
Manlik (blou en geel)
Rhinomuraea quaesita
Terminal male (geel en swart)
Rhinomuraea quaesita