Devil's Thorn
Dubbeltjie

© Shem Compion
Devils Thorn.

Naam

Dubbeltjie/duwweltjie

Latynse naam

Dicerocaryum senecioides

Beskrywing

Klein eenjarige krui met lang stingels. Blare is teenoorstandig en getand; blomme is pienk-pers gekleurd en trompetvormig.

Habitat

Die plant word in Suid-Afrika, Malawi, Botswana, Mosambiek en Zimbabwe aangetref.

Saad

Saad word in 'n platterige kapsule met 2 regop stekels gedra.