Ananda Schoeman
Afrikaans Translator

Ananda Schoeman is a freelance translator and from early in her life had a keen interest in different cultures and languages . She studied Language at the University of Pretoria with Afrikaans and Northern Sotho as her main subjects. Since then she had done numerous language related work.

She has been happily married for more than 23 years and lives in Pretoria. She has a passion for travel and exploring the world.

Ananda thoroughly enjoys this translation work as it broadens her general knowledge and strengthens her love for South African nature and culture.

Afrikaans Ananda Schoeman is ’n vryskut vertaler en is van kindsbeen af baie geïnteresseerd in verskillende tale en kulture. Sy het Tale aan die Universiteit van Pretoria studeer, met Afrikaans en Noord-Sotho as hoofvakke.

Sedert haar studies het sy verskeie taalverwante werk verrig. Sy is al vir meer as 23 jaar gelukkig getroud en woon in Pretoria. Sy het ’n passie vir reis en om die wêreld te verken. Sy geniet hierdie vertaalwerk geweldig omdat dit haar algemene kennis uitbrei en haar liefde vir die Suid-Afrikaanse natuur en kultuur versterk.