Wild Foxglove
Vingerhoedblom

Naam

Vingerhoedblom

Latynse naam

Ceratotheca triloba

Beskrywing

Die Vingerhoedblom is 'n lang, jaarlikse kruie met regop stingels. Blare groei regoor mekaar, is 3-lobbig and getand en die blomme is ligpienk of wit van kleur, verleng en trompetvormig.

Habitat

Die Vingerhoedblom kom tussen rotse of langs paaie voor en in Suid-Afrika is dit in Mpumalanga en Limpopo provinsies en in die Krugerwildtuin.

Veldnotas

Die Vingerhoedblom is 'n dramatiese blom, veral wanneer dit in konsentrasies groei langs paaie.
Alhoewel mooi, moet dit in ag geneem word dat alle dele van hierdie plant giftig is vir mense en diere.