Vlei Orchid
Vlei-orgidee

Naam

Vlei-orgidee

Latynse naam

Eulophia Angolensis

Beskrywing

Hierdie pragtige orgidee groei tot 'n hoogte van 2 m wanneer dit in blom, met klein gerimpelde blare wat naby die grondoppervlak groei en geurige geel blomme. Die kelk, wat 20 mm lank is, staan regop, met die breë blare wat oor die bokant van die geribde tong, vorentoe vou. Die blomtyd is van Desember tot Februarie.

Habitat

Die Vlei-orgidee groei oorvloedig regoor die hele tropiese Afrika en in Suid-Afrika.

Veldnotas

Die Vlei-orgidee word algemeen gesien in moerasse, vogtige grasvelde en selfs op die oewers van riviere.