River Vernonia

Naam

River Vernonia

Latynse naam

Vernonia Colorata

Beskrywing

Bosagtige struik met breë ovaal-vormige blare, met golwerige randte. Pluim, bleek lila blomme kom voor in digte trossies op die punte van takke tydens herfs.

Habitat

Kom gewoonlik voor langs waterstrome en paaie. Groei in die Noordelike Provinsie en die Krugerwildtuin.