Moorish Idols
Moorse Afgod

© Johan Boshoff

Naam

Moorse Afgod

Alias

Crowned scythe

Wetenskaplike Naam

Zanclidae

Grootte

Tot 25 cm, gemiddeld 20 cm.

Identifikasie

Saamgeperste, skyfvormige lyf. Klein vinne met bors peen wat verleng tot ‘n sweep-agtge filament wat die philomantis uitsteeksl genoem word. Lang, buisvormige snoetwat ending in die monden borsel-agtige tande. Klein horing-agtige strukture oor die oê. Kontrasterende bande van wit, swar e geel.

Algemene Inligting

Die Zanclidae familie bestaan uit 1 genus en I spesies. Somtyds verwar met die schooling coachman. Word givind na-aan koraalriwwe. Die sekelvormige rugvin verkort met ouderdom. Kleur verander snags na dof wanneer hulle rus. Word gewoonlik alleen of in pare gesien op die rif. Hulle paar lewenslank. Pelagiese kuitvisse.

Voeding

Leef van sponse, gemanteldes and bodemlewende ongewerweldes.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.