Mandela by die Hoogverraadverhoor van 1958

© Dr Peter Magubane
Nelson Mandela gedurende die Rivonia-verhoor.
Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan. Hierdie aktiviste, onder andere Mandela, Ruth First, Z.K. Mathews en Lionel "Rusty" Bernstein, was verantwoordelik vir die opstelling van die Vryheidsmanifes wat die mag van die mense van Suid-Afrika aangespreek het. Die apartheidsregering het gevolglik 'n klopjag op hierdie aktiviste uitgevoer wat tot die Hoogverraadsverhoor van 1956 gelei het wat vir 11 jaar sou duur. In 1961 is al die beskuldigdes vrygespreek en ontslaan.
Op die foto is drie van die aangeklaagdes in die Hoogverraadverhoor wat in Augustus 1958 in Pretoria aangekom het. Te same met 'n jong Nelson Mandela is lede van die ANC-Jeugliga, Robert Resha en Patrick Moloa.

"Ek is die meester van my lot: ek is die kaptein van my siel." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more