iSimangaliso Vleiland Park ‘Loo with a View’

Mount Tabor Hut

©Roger de la Harpe
Die oornaghut van die Mziki Wandelpaaie is oorspronklik gebou as ‘n observasie en radarpos vir die Catalinaeskader wat op soek was na U-bote tydens die Derde Wêreldoorlog en hier gestasioneer was.
Wat hulle toe gedoen het om skoon te kom is ‘n ope vraag, maar vandag kan stappers stort uit ‘n emmer in die duinebos agter die hut, terwyl die toilet ‘n entjie laer af met die pad, en voor die hut is met ‘n uitsig oor die uitgestrekte St Lucia riviermonding. ‘Uitsig’ is hier die sleutelwoord, want hoewel die toilet ‘n eenvoudige dak en rietmure het, is al wat jou uitsig kan belemmer, jou eie verbeelding.

Translated by Elna Van Rhyn